Warning: modules_html::include(/home/karoosaf/public_html/afr/modules/mod_imagestamps.php) [modules-html.include]: failed to open stream: No such file or directory in /home/karoosaf/public_html/afr/includes/frontend.html.php on line 328

Warning: modules_html::include() [function.include]: Failed opening '/home/karoosaf/public_html/afr/modules/mod_imagestamps.php' for inclusion (include_path='.:/usr/lib/php:/usr/local/lib/php') in /home/karoosaf/public_html/afr/includes/frontend.html.php on line 328
Tuisblad
Karoo Finansiele Adviseurs (Edms) Bpk

Gestig op 1 Maart 1978.  Ons is onafhanklike makelaars wat elke faset van die finansiële-dienste- bedryf bedien.  Ons is onafhanklik in die sin dat ons aan geen bankorganisasie of korporatiewe liggaam gekoppel is nie.  Ons plaas versekering, beleggings, ens. waar dit vir ons kliënte die voordeligste is.

Ons het direkte kontrakte met Sanlam, Liberty Lewens, Ou Mutual en Santam.  Ons het in die vorige boekjaar meer as 30% van ons totale kommissie by Sanlam, Santam en Liberty Lewens verdien.

Geen makelaar/personeel het 10% of meer aandele in enige versekeringsmaatskappy nie.

Ons beskik oor 'n professionele aanspreeklikheidspolis wat u as kliënt en ons beskerm......  Santam Polisnommer 04/1179SP/9

Ons hef 'n fooi, volgens diskresie, op werk verrig.

Ons onderneem om ons kliënte se sake met goeie trou  en integriteit te bedryf en hul belange bo ons eie te plaas.

 

 

 
Safari Kamers
  • 24 uur diens
  • Privaat badkamers
  • Toesluit parkeer area
  • Kombuis
  • Braaigeriewe
  • Vriesgeriewe
  • Dakwaaiers
  • Televisies

 Adres: Donkinstraat 2, Beaufort Wes

Lees meer...
 
(C) 2008 KFA SAFARI
Joomla! is Free Software released under the GNU/GPL License.